تخطَّ إلى المحتوى
Nelum
قوانين جنوب أفريقيا

Merchant Shipping (Licensing of Vessels) Regulations (No. R 112 of 2003)

صدر في 2003-01-17 · النص بتاريخ 2026-10-01

القانون العام والإرشادات الرسمية منشورة بوصفها أبحاثاً. ليست مشورة قانونية أو ضريبية أو مالية.

البحث نفسه مكتوب بالإنجليزية. العناوين والوسوم مترجمة؛ أما النتائج والاقتباسات فغير مترجمة.

عن هذا القانون

اللغة
English
النوع
لائحة
المنظمة
African Union (AU)
الدولة
جنوب أفريقيا
الموضوعات
Fisheries and aquaculture, Sea
الكلمات المفتاحية
fishing vessel, equipment, navigation

أين تقرؤه

    لا يوجد رابط مصدر مسجل لهذا القانون.

النص

نص القانون نفسه، مادةً مادة، كما هو محفوظ. لكل مادة رابطها.

  1. Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Regulation Gazette No. 7460 Vol. 451 Pretoria 17 January 2003 No. 24275 AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure STAATSKOERANT, 17 JANUARIE 2003 No. 24275 3 GOVERNMENT NOTICE GOEWERMENTSKEKNISGEWING DEPARTMENT OF * DEPARTEMENT VAN TRANSPORT VERVOER No. R. 112 17 January 2003 No. R. 112 17 Januarie 2003 iMERCHANT SHIPPING ACT, 195 1 HANDELSKEEPVAARTWET, 195 1 (ACT No. 57 OF 195 1) (WET No. 57 VAN 1951) MERCHXVT SHIPPING HANDELSIUCEPVAART (LICENSING OF VESSELS) REGULASIES (LISENSIjhING REGULATIONS, 2002 VAN VAARTULE), 2002 The Minister o i Tiansport has, Die Minister van Vervoer het wder section 3.56 of the Merchant kragtens artikel 3 5 6 van die Shipping Act, IS51 (Act No. 57 of1951), Handeiskeepvaarnvet, 1951 (Wet No. 57 m d e the regulations in the Schedule. van 1951), die regulasies in die Byiae uitgevaardig. SCAEEDUZE Tit!e and commencement 1. These regulations are called the Merchant Shipping (Licewing of Vzsseis) ReguIations, 2002, and come in-to operation on the date -of commencemerit of the Ship Registration Act, 1998 (Act No. 58 of 1998). 1 2. (1) In these regulations "the Act " means the Merchant Shipping Act, 1951 (Act No. 57 of 1951), and, unless the context indicates otherwise, any word or expression given a meaning in the Act has the meaning so given. A (2) A reference in these regulations to a numbered form is to be read as a reference to the form so numbered in the Annex. . (3) For the purposes of these regulations, strict compliance with a prescribed form is not required and substantial compliance is sufficient. BYLA23 Titel en inwerkingtreding 1. Hierdie regulasies heet die Handelskeepvaartregulasies (Lisensiering van V w i e ) , 2002, en tree in werhg op die datum van inwerkingtreding van die Wet op Skeepsregistrasie, 1998 (Wet No. 55 van 1998). Uitleg 2. (1) In hierdie regulasies beteken "die Wet" die Handelskeepvaart wet, 1951 (Wet No. 57 van 1951), en tensy dit uit die samehang anders biyk, het enige woord of uitdrukking waaraan 'n betekenis in die Wet geheg is, die betekenis aldus daaraan geheg. (2) 'n Verwysing in hierdie regulasies na 'n genommerde vorm moet geiees word as 'n verwysing na die vorm aldus genommer in die Aanhangsel. (3) Vir doeleindes van hierdie reguIasies word streng voldoening am 'n voorgeskrewe vorm nie vereis nie en is wesenlike voldoening voidoende. a 4 No. 24275 GOVERNMENT GAZETTE, 17 JANUARY 2003 Application for licence h, 3. An application for a licence in terms of section 68 of the Act or for the renewal of a licence in terms of section 69 of the Act must be in accordance with Form 1. Form of licence 4. For the purposes of section 70 of the Act, a licence must, where it does not form part of the relevant form of local safety certificate (a) be in accordance with Form 2; and (b) be exdorsed on the local s a f q ce:tificate of the vessel concerned. Conditions of iicence 5. A licence issued in terms of these regulations ceases to be valid when the local safety cerdiicate on which it is endorsed ceases to be valid. 6. The owner of a vessel to which section 68 of the Act applies must ensure that the official number assigned to the vessel by the proper officer and the name of the vessel (if any) are inscribed and continued, in the manner directed by the proper officer, on such features ofthe vessel as the proper officer may direct. Aansoek vir lisensie 3. ‘n Aansoek om ‘n lisensie ingevolge artikel 68 van die Wet of om die hernuwing van h lisensie ingevolge artikel 69 v h die Wet moet in ooreen stemming met Vorm 1 wees. Vorm van lisensie 4. Vir doeleindes van artikel 70 van die Wet moet ’n lisensie, waar dit nie deel van die tersaaklike vonn plaaslike veiligheidsertifikaat uitmaak nie (a) in ooreenstemming met Vorm 2 wees; en (b) op d i e p l ~ s ~ e ~ e i l i ~ e i ~ e ~ ~ ~ ~ t van die betrokke vaartuig gehdosseer word. Voomaardes van lisensie 5. h Lisensie wat ingevolge hierdie regdasies uitgereik is, hou op om geldig te wees wanneer die plaaslike veiligheidsertifikaat waarop dit geendosseer is, ophou om geidig te wees. Merk van vaanhzie 6. Die eienaar van ‘n vaartuig waarop’ d e l 68 van die Wet van toepassing is, moet verseker dat die arnptelike nommer wat dew &e bevoegde beampte aan die vaartuig toegeken is en die naam van die vaartuig (as daar is) op die wyse wat die bevoegde beampte geias, gemerk is en gemerk bly op sodanige dele van die vaartuig as wat die bevoegde beampte gelas. STAATSKOERANT, 17 JANUARIE 2003 No. 24275 5 Change of ownership of vessel 7. (1) If during the period of validity of a licence issued in terms of these regulations there is a change of ownership of the vessel to which that licence applies, the new owner of the vessel must report the change, in accordance with subregulation (2), to the nearest proper officer within a period of twenty-one days after the date on which the change occurred and the new owner must at the same time forward the applicable local safety certificate to the prGper officer for endorsement of the change. (2) A report referred to in subregulation (1) must be dated and signed by the new owner of the vessel and must specify (a) the ofikial number, name (if any) and designation of the vessel; 'b) the fill name and address of the pre.lious owner; ( e ) the full name and address of the new owner; and (d) the date on which the change occurred. (3) The proper officer is to return the local safety certificate duly endorsed to the new owner of the vessel. Change of name, designation or operation of vessel 8. (1) If during the period of validity of a licence issued in terms of these regulations there is a change in the name, designation or operation of the vessel to which that licence applies, the owner of the vessel must report the change, in accordance with subregulation Verandering van eienaarskap van vaartuig 7. (1) Indien gedurende die tydperk van geldigheid van 'n.lisensie wat ingevolge hierdie regulasies uitgereik is, daar 'n verandering van eienaarskap is van die vaartuig waarop daardie Iisensie van toepassing is, moet die nuwe eienaar van die vaartuig die verandering in ooreen stenpning met subregulasie (2) by die naaste bevoegde beampte aanmeld bime h tydperk van een en twintig dae na die datum waarop die verandering plaas gevind het, en die nuwe eienaar rnoet terselfdertyd die toepaslilce plaaslike veiligheidsertifikaat aan die bevoegde beampte deurstuur vir endossering van die verandering. (2) 'n Aanrnelding in subregdasie' (1) bedoel, moet gedateer en onderteken word deur die nuwe eienaar van die vaartuig en moet die volgende vermeld: die mptelike nommer, naam (as ciaar is) en kennommer van die vaartuig; die volle naam en adres van die vorige eienaar; die volle naam en adres van die nuwe eienaar; en die datum waarop die verandering plaasgevind het. (3) Die bevoegde beampte moet plaaslike veiligheidsertifikaat, behoorlik geendosseer, am die nuwe eienaar van die vaartuig terugbesorg. Verandering van naam, kennommer of bedrywigheid van vaartuig 8. (1) Indien gedurende die tydperk van geldigheid van In lisensie wat ingevolge hierdie regulasies uitgereik is, 'n verandering plaasvind in die am, kennommer of bedrywigheid van die vaartuig waarop daardie lisensie betrekking het, moet l e eienaar van die 6 No. 24275 GOVERNMENT GAZETTE, 17 JANUARY 2003 (2), to the nearest proper officer within a period of twenty-one days after the date on which the change occurred. (2) A report referred to in subregulation (1) must be dated and signed by the owner of the vessel and must specie (a) the official number of the vessel; @) the previous name, designation or operation of the vessel; (c) the new name, designation or operation of the vessel; (dl the full name and address of the cwner; and (e) the date on which the change occurred. Permanent transfer of vessel, etc 9. (i) If during the period of validity of a licznce issued in terms of these regulations a vessel to which that licence applies (a) ' is permanently transferred from one F!ace to another; or (b) for any reason, ceases to be a vessel to which section 68 of the Act applies, the owner of the vessel mwt report the transfer or the event contemplated in paragraph @), as the case requires, in accordance with subregulation (2) to the nearest proper officer within a period of twenty-one days after the date on which the transfer or event occurred. (2) A report referred to in subregulation (1) must be dated and signed by the owner of the vessel and vaartuig die verandering in ooreen stemming met subregulasie (2) by die naaste bevoegde beampte aanmeId b h e 'n tydperk van een en twintig &e M die datum waarop die verandering plaasgevind het. (2) 'n Aanmelding in subregulasie (1) bedoel, moet gedateer en onderteken word dew die eienaar van die v-g en moet die volgende vermeld (a) die ampteiike n o m e r van die vaartuig; (b) die vorige naam, kemommer of bedrywigheid van die vaartuig (c) die nuwe naam, kennomnier of bedrywigheid van die v a m i g ; (d) die voile naam en adres van die eienaar; en {e) die datum waarop die verandering plaasgevind het. Pemanente oorplasing van vaartu<g, ens 9. (1) Indien gedurende die tydperk van geldigheid van 'n lisensie wat ingevolge hierdie reguiasies uitgereik is, 'n vaartuig waarop daardie lisensie betrekking het (a) permanent van een plek na 'n ander oorgeplaas word; of (b) om enige rede ophou om 'n vaartuig te wees waarop artikel 68 van die Wet van toepassing is, moet die eienaar van die vaartuig die oorplasing ofdie gebeurtenis in paragraag (b) bedoel, na gelang van die 'geval, ooreenkomstig subregulasie (2) by die naaste bwoegde beampte m e l d binne 'n tydperk van een en twintig dae na die datum waarop die oorpiasing of gebeutenis plaasgevind het. (2) 'n Aanmeldingin subreplasie (1) bedoel, moet gedateer en onderteken STAATSKOERANT, 17 JANUARIE 2003 No. 24275 7 must specify the official number, name (if any) and designation of the vessel and in the case of a vessel that has been permanently transfmed from one place to another (9 (ii) (iii) the previous home port of the vessel; the new home port of the vessel; and the date on which the transfer occurred; or in the case of a vessel that, for any reason, has ceased to be a vessel to which section 68 of the Act applies (i) the home port of the vesse!; (ii) "the date on which the vessel so ceased; and (iii) the reason for the vessel so ceasing. Offences and penalties 10. A person who contravenes, or fails or refuses to comply with, regulation 6,7(1), 8(1) or 9 (1) commits an offence and is liable on conviction to a fine or to imprisonment for a period not exceeding three months. Defence 11. It is a defence for a person charged under regulation 10 to show that he or she took reasonable precautions and exercised due diligence to avoid the commission of the offence. word dew die eienaar vao die vaartuig en moet die amptelike nommer, naam (as , daar is) en kennommer van die vaartuig vermeld, asook (a) in die geval van'n vaartuig wat permanent van een pleb M 'n ander oorgeplaas is (i) die vorige tuishawe van die vaartuig; (ii) die nuwe tuishawe van die vaartuig; en (iii) die datum waarop die oorplasing plaasgevind het; of (I) in die geval van 'n vaartuig wat om enige re& opgehou het om 'n vslartuig te wees waarop artikei 68 van die Wet van toepassing is (9 (ii) (iii) die tuishawe van die vaartuig; die datum waarop die vaartuig aldus opgehou het; en die rede waarom die vaartuig aldus opgehou het. Misdsywe en strawwe 10. 'n Persoon wat regulasie 6, 7(1), 8(1) of 9(1) oortree of versuim of weier om daaraan te voidoen, begaan 'n misdryf en is by smdigbevinding straf baar met 'n boete of met gevangenisstraf vir In tydperk van hoogstens drie maande. Verweer 11. Dit is 'n verweer vir 'n persoon wat ingevolge regulasie IO aangekla word, om aan te toon dat hy of sy redelike voorsorgmaatreels getrefhet en die nodige noulettendheid toegepas het om die begum van die m i s d r y f te vermy. 8 No. 24275 GOVERNMENT GAZETTE, 17 JANUARY 2003 Transitional (Licences issued before ' commencement of regulations) 12. A licence issued in terms of section 70 of the Act before the commencement of these regulations is to be taken to have been issued in terms of these regulations and, subject to the terms and conditions of its issue, to be valid for the period for which it was issued. Transitional (Appiications made before commencement of regulations) 13. An application for a Iicenc,e in terms of section 68 of the Act or for the renewal of a licence in terms of section 69 oi'che Act, being an application made, but not finally dealt with, before the commencement of these regulations, is to be treated as if it had been made in terms of these regulations. Oorgangsbepaling (Lisensies uitgereik voor inwerkingtreding van regulasies) 12. 'n Lisensie wat ingevolge artlkel 70 van die Wet uitgereik is voor die inwerkingtreding van hierdie regulasies, word geag ingevolge hierdie regulasiesuitgereik te wees en, behoudens die bedinge en voorwaardes van die uitreiking daarvan, geldig te wees vir die tydperk waakoor dit uitgereiic is. OorgangsbepaGng (Aansoek gtdoen voor inwerkingkeding van'regdnsies) 13. In Aansoek om 'A lisensie ingevolge artikel 68 van die Wet of om die hemuwing van 'n lisensie ingevoige artikel 69 van die Wet, synde 'D aansoek gedoen maar nie fmaal afgehande! nie, voor die inwerkingtreding van hierdie regulasies, word geag ingevolge hierdie regulasies gedoen ce wees. STAATSKOERANT, 17 JANUARIE 2003 No. 24275 9 PRESCRIBED FORMS / VOORGESKREWE VORMS FORM I VORM 1 (Regulation / Regulasie 3) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRu(A SOUTH AFRICAN MARITIME SUID-AF'RXKAANSE MARITIEME SAFETY AUTHORITY VEILIGHEIDSOWRHEID Merchant Shipping Act, 1951 (Act 57 of 1951) Handelskeepvaartwet, 1951 (Wet 57 van 1951) APPL:CATION FOR LICENCE / AANSOEK OM LISENSIE (Secjon 68 I Astikel68) I . I hereby apply for B licence for the vessel the particulars of which are furnished in this form. Hierby doen e i aansoek om 'n Iisenrie vir die v a a m g waarvan die besonderhede in hierdie v o m verstrek word. 2. I declare that the parriculars as furnished hereunder arc to the best of my knowledge and belief true and correct: Ek verklaar aht die besonderhede sws kieronder verszrek no my bate were en oomiging waar en juis 3: PARTICULARS I BESONDERHEDE (a) 0ffic:ainumberofvessel . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .dmptelike nommer 'van vuurmig (b) rVameofvessel . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Naarn van vaarruig (c) Homeport ........................................................................................... Tuishawe (d) DescriptionofTressel ................................................................................. Beshywing van vaartuig (e) Intendedoperationofvessel . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Voorgesrelde bedrywighede van vaarruig ( f ) Number of crew including master ......................................................................... Getal van bemanning met inbegrip van gesagvoerder I (8) Full name and address of owner. .......................................................................... Voile naam en adres van eienaar (h) Full name and address of applicant (if he or she is not the owner) ................................................ Voile naam en adrer van applikant (indien hy of sy nie die eienaar is nie) Date ............................. Durum .................................. Signature of appiicanr Handtekening van applikant a 10 No. 24275 GOVERNMENT GAZETTE. 17 JANUARY 2003 Official No. . . . Amptelike Na. Issued at . . . . . . Uitgereik te " FORM I V O W 2 (Regulation / Regulasie 4(a)) LICENCE UNDER SECTION 68 OF ACT 57 OF 1951 LISENSIE IUUGTENS ARTKl3L 68 VAN WET 57 VAN 1951 . . . . . . . . . ............................. Signature and designation , Handtekening en ampstitel 8

Merchant Shipping (Licensing of Vessels) Regulations (No. R 112 of 2003) · Nelum